| Modulekode | GNK 127 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Die bio-psigososiale benadering tot gesondheidsorg; pasiënte binne hul gesins- en gemeenskapsverband, die rol van sielkunde in die generalis se werk; hoe pasiënte by hul siekte aanpas en met spanning saamleef; die gesondheidsorgstelsel in landelike Suid- Afrika; gesondheidsbevordering en -voorligting; die gebruik van elektroniese databasisse. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 15 praktiese sessies per week, 5 seminare per week, 6 lesing per week, 2 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Gesondheidswetenskappe Dekaan |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App